
#0 Plattelanders – Maroela Media se eie liedjie
Loading player...
“Plattelanders” is Maroela Media se eie liedjie wat die storie van ʼn plattelandse, Afrikaanse gemeenskap vertel. Die musiek en lirieke is behartig deur Michael van der Walt en Muller Brandt.

