Draaipunt program 11: Drie versteekte juwele

Loading player...
Emma Nyschen het vir die Dagbreek span kom vertel van drie versteekte juwele in die Kruger Nasionale Park. Al ooit gewonder waarheen daardie "Geen Toegang" paadjies lei in die KNP? Luister vir die antwoord. Dankie aan die SanParke ere-veldwagters wat hierdie kampe en roetes vir ons in stand hou.
15 Nov 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min