Doen aansoek vir Slim ID kaart - NK Binnelandse Sake

Loading player...
Die Departement van Binnelandse Sake in Upington se waarnemende kantoorhoof, Constance Gopane, sê 'n moontlike prysstyging in dokumente kan verwag word. Sy moedig ook inwoners aan om aansoek te doen vir die nuwe slim ID kaart, aangesien die departement besig is om die gebruik van die Groen strepieskode identiteitsboekie uit te fasseer. Sy sê hulle kantore is regoor die ZF Mcawu distrik slaggereed om mense te help terwyl kantoor ure ook aangepas sal word om dienslewering te verbeter.
14 Jan 2020 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min