ToekomsVenster: God is steeds daar in donker dae

Loading player...
In Christus het daar genade gekom en wie hulle daarop beroep vind 'n liefdevolle God vol van begrip en deernis.
14 Apr 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min