OFM Business Hour - Finansiële beplanning kort elke jaar hersiening

Loading player...
Hoe beinvloed die huidige inflasie en rentekoerse jou finsiële beplanning? Kan mens aanneem dat die vorige jaar se model nogsteeds geld, of moet mens jou planne gereeld nagaan en aanpas? Christo Zwiegelaar verduidelik meer oor hoe dit alles werk.
3 Jun 2020 3PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes