OFM Business Hour - Sake-Onderbrekings en Verlies aan Winste-Versekering

Loading player...
Werner Maree, finansiële adviseur, verduidelik die kompleksiteit agter Sake-Onderbrekings en versekering. Dit is belangrik dat 'n onderneming na 'n verlies oor die nodige finansiële ondersteuning beskik om te kan oorleef en te herstel. Besighede besef nie altyd die noodsaaklike rol wat sake-onderbrekingsversekering speel nie, veral nou tydens Covid-19.
22 Jun 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes