OFM Business Hour - 16 Jarige maak wins op aandele

Loading player...
Henno Nel verhandel al van die ouderdom 15 af in aandele en in een jaar het sy portefeulje met omtrent 24% gestyg. Hy is tans in graad 10 en beplan om na skool, aktuariële wetenskappe te gaan studeer.
23 Jun 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes