OFM Business Hour - Toevallige skade kan gedek word

Loading player...
Meganiese toestelle in jou huis het net 'n tydelike leeftyd en in daardie tyd, gaan dit gebuk onder stressors soos kragonderbrekings of is soms in die pad van ongelukke, die vraag is nou of daardie toestelle gedek kan word. Om hierdie vraag te beantwoord, gesels Cyril Viljoen met Finansële Adviseur, Werner Maree.
6 Jul 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes