OFM Business Hour - Regering se plan met IMF $ 4,3 Biljoen

Loading player...
Dawie Roodt brei uit oor die Internasionale Monitêre Fonds lening van $ 4,3 Biljoen, wat deur die regering aangegaan is. Hy brei uit oor hoe die regering beplan om hierdie geld te gebruik, as ook hoe dit werk om so lening terug te betaal.
29 Jul 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes