OFM Business Hour - Hoe hoog kan goud se prys nou styg?

Loading player...
Om meer uit te vind, het ons met Riaan Prinsloo, van die Efficient Groep, gesels. Wat veroorsaak die ansienlike styging die afgelope paar maande en wat beteken dit vir die Mynsektor? Luister hier om die antwoorde op daai vrae te kry.
3 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes