Klanktoets - Jan Blohm gesels "Jenny"

Loading player...
Jan Blohm, se konsep-album, JENNY, wat uit veertien snitte bestaan is pas bekendgestel. Dit vertel die storie van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie, De Aar, woon. Dit is die eerste keer wat hy so ’n projek aanpak, maar volgens hom is dit iets wat al lank in sy kop broei en eendag die klankbaan van sy fliek met dieselfde naam gaan wees.
5 Aug 2020 10AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes