OFM Business Hour - Toyota Cheetahs optimisties oor die toekoms

Loading player...
Harold Verster, Besturende Direkteur van die Toyota Cheetahs, is optimisties dat hulle nog deel gaan wees van die PRO14. Maar voel ook dat Suid-Afrika sal moet fokus om 'n sterk Curriebeker te hê, aangesien dit die ekonomie op so baie vlakke sal ondersteun.
5 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes