ToekomsVenster: Glo jy dit?

Loading player...
Die oorwinning staan egter seker en vas en wie in die finale dag opstaan sal nooit weer sterwe nie. Glo jy dit vra Jesus vir my en jou?
11 Aug 2020 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | God is groter as ons begrip

Miskien is dit juis waar geloof begin: wanneer ons erken dat God groter is as ons begrip, groter as ons vrae en groter as die omstandighede waarin ons onsself bevind.
7 Nov 4AM 4 min