Herstel van Korona Virus

Loading player...
"Die Dood kom druk sy gesig in joune vas."

Engelize vat ons deur haar pad met die Korona Virus. Dit het begin by n' gebeds samekoms in Bloemfontein waar sy agter Angus Buchan, (wat ook die #COVID19 virus gekry het) se tafel gesit het. Ons stap saam haar deur wat by die konferensie gebeur het, die simptome wat sy in die daaaropvolgende dae ondergaan het, wat gebeur het toe sy besef sy het waarskynkik die virus, en haar tyd in ICU. Die vrese, die wanhoop, die eensaamheid van totale isolasie, maar ook God se bonatuurlike beskerming oor haar geliefdes, hoe mense regoor die wêreld gevas & gebid het, en hoe sy stelselmatig opgestaan het teen die dood
28 Apr 2020 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings for the week

We are celebrating your Godsightings for the week. Where did you see the hand of God in action? His provision, protection, healing, direction, sense of humour?
17 Apr 1AM 11 min

Susan Lombaard - Genade in die vashou aan Hom

"Julle dogter lewe." Vier woorde. Na ure van gebed en onsekerheid. 'n Storie oor engele in uniforms, vroegoggend-genade, en die God wat nie slaap nie. Susan Lombaard van Maroela Media deel die getuienis met Janine van Niekerk.
15 Apr 2AM 20 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
16 Apr 2AM 19 min

Nico van der Merwe from Eduplex

Janine van Niekerk speaks to Nico van der Merwe, founder not only of the Ear Institute but also of Eduplex, a Christian private school in Queenswood, Pretoria. Nico is an international Christian speaker and the author of several books, including What Does God Know About Business and VISION – Dare…
15 Apr 2AM 6 min