"Vat die stap." Selmarie se raad aan vroue

Loading player...
Eienaar van "The Roots", Selmarie Grobler het die "Chef Academy" begin aangesien the Roots gesukkel het om opgeleide sjefs te kry om vir hulle te werk. So nie net het Selmarie werk vir baie geskep nie, maar ook die gemeenskap gehelp om opleiding aan hulle te bied. Luister hier na hierdie inspirerende gesprek met Selmarie.
17 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes