LHP Boeremark se rye beweeg vinnig

Loading player...
Leon Oosthuizen, Bedryfshoof van die Langenhovenpark Boeremark, het 'n draai op die sakeuur gemaak en sy raad vir markte gedeel wat wonder hoe hulle dit reg gekry het om weer handel te dryf. Daar mag dalk lang rye by die hekke wees, maar hy stel ons gerus dat daar nie gedrentel word nie, en dat die rye vinnig beweeg.
17 Aug 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes