OFM Business Hour - DIY Superstore 33 jaar trots Suid-Afrikaans

Loading player...
Ben Smith die Winkelbestuurder by DIY Superstore, vertel dat hulle kliënte altyd eerste gestel word en om vir hulle die beste diens te lewer is deel van die besigheid se waardes. Verder glo hy dat DIY Superstore ook die gemeenskap bedien deur uitstekende diens te lewer en altyd aan die voorpunt van die jongste tegnologie te wees.
7 Sep 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes