OFM Business Hour - Resessie word nou offisieël ‘n depressie

Loading player...
Dawie Root, verduidelik watter verskeie faktore aanleiding gegee het tot die tweede kwartaal BBP inkrimping van 51%. Hy voel ook dat beleggersvertroue ‘n ruk gaan vat om te herstel. Die Vervaardegingssektor het met 75% ingekrimp, met die Landbousektor wat die enigste sector is wat groei getoon het in die tweede kwartaal. Hy verwag dat die derde kwartaal moontlik 30% groei kan wys.
8 Sep 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes