OFM Business Hour - Bloemskou al 137 jaar oud

Loading player...
Elmarie Prinsloo, Organiseerder van Bloemskou, deel die geskiedenis van die skou wat reeds 137 jaar oud is. Sy deel ook watter waardes hulle aanhang om te sorg dat hulle so suksesvol is. Een stukkie raad wat sy deel vir jong entrepreneurs, is dat jy positief moet wees en jouself met positiwiteit moet omring.
9 Sep 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes