OFM Business Hour - Ervaar Oliewenhuis se erfenis

Loading player...
Ester le Roux, Kurator by Oliewenhuis Nasionale Kuns Museum, bespreek die geskiedenis agter hierdie erfenisskat en al mag hulle nog nie hulle deure aan die publiek oopmaak nie, kan jy steeds virtueel na ‘n uitstalling gaan kyk wat hulle op erfenisdag gaan hê. Sou jy op datum wil bly met wat by die museum gebeur, stel sy voor dat jy hulle
9 Sep 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes