Sakekamer reg vir skattejag

Loading player...
Die Potchefstroom Sakekamer se president, Jonathan Baron, gee vir ons terugvoer oor verskeie projekte wat hulle of al afgehandel het of tans mee besig is. As sakekamer het hulle ook baie beplan vir die res van die jaar, as jy meer wil uitvind oor hulle webinare en projekte, luister na hierdie potgooi.
6 Oct 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes