SA in depressie sowel as tegniese resessie

Loading player...
Suid-Afrika het 2020 met ‘n tegniese resessie begin en het tyden Covid-19 ‘n depressie binnegegaan. Om beter te verstaan wat ‘n tegniese resessie is en hoe ‘n land uit een kan kom, luister hier na wat ekonoom, Renier van Zyl van die Efficient Group alles te sê het.
7 Oct 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes