Kubersekuriteit: Hoe om jouself te beskerm

Loading player...
Oktober is Kubersukuriteit-bewusmakingsmaand. Elke 39 sekondes vind ‘n kuberaanval plaas en elke suksesvolle aanval kos Suid-Afrikaanse besighede in die omgewing van R40m. kubersekuriteitsdeskundige, Advokaat Rian Schoeman, deel hoe ‘n mens bewus van hierdie aanvalle kan raak en hoe jy hulle kan voorkom of stop.
19 Oct 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes