Ekonomiese reddingsplan vir SA

Loading player...
Dawie Roodt brei meer uit oor die President se plan om die land se ekonomie te herstel, veral na Covid-19 en die skade wat die inperking aangerig het. Hy vat jou deur die hoof punte en deel ook sy eie opinie oor wat hy glo gedoen moet word om die ekonomie te herstel.
20 Oct 2020 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes