Eerstes vir die Laeveld - Nala se storie

Loading player...
Luister gerus saam hoe die ouers Sinhle en Pat met die hulp van Surgi Clinic Fertility in Nelspruit deur middel van kunsmatige inseminasie geboorte aan hulle tweede kind as deel van 'n tweeling, 5 jaar later geboorte gee. Ons stap die proses en deel die ervaring op die ontbytprogram Dagbreek met Neels en Sanett met jou en sluit die week met 'n regstreekse uitsending vanaf die spreekkamers af.
22 Oct 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min