Finansiële implikasies van borskanker

Loading player...
Borskanker is vir vele mense ‘n uitdagende situasie en het vele finansiële en emosionele implikasies. Finansiële adviseur, Marius Ferreira, deel sy eie persoonlike ervaring en verduidelik hoe ‘n goeie finansiële plan kan help sou jy of ‘n geliefde met borskanker gediagnoseer word.
29 Oct 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes