Brexit se impak op Suid-Afrika

Loading player...
Ekonoom, Dawie Roodt, gesels oor wat Brexit presies vir Britanje en vir die res van die wêreld gaan beteken, asook vir Suid-Afrika. Hy kyk na die ekonomiese, sowel as die politieke impak en bespreek ook wat dit vir Jan Alleman in Suid-Afrika gaan beteken.
4 Jan 2021 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes