ON AIR

Radio Tygerberg 104FM

Loading player...
Ons is radio.

Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap.

Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Recent podcast episodes

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min

FOCUS ON THE FAMILY | Hettie Brittz

Vandag gesels Die Real Brekfis Span met ’n vrou wat al vir dekades hoop, wysheid en praktiese leiding bring aan ouers en gesinne — nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal. Ons ken haar as skrywer, spreker en die stem agter Evergreen Parenting en Tall Trees. Hettie Brittz het…
19 May 3AM 11 min

FINFIKS - Episode 16

Op Finfiks gesels die Real Brekfis met professionele finansiële beplanners van Octofin & Futura SA wat praktiese raad gee oor hoe om jou geld slim te bestuur. Van skuld en spaar tot beleggings en aftreebeplanning – hier kry jy antwoorde, insig en wenke om jou finansies fiks te kry en…
19 May 7 min

DR RAYMOND LOMBARD | 28 Jaar van Impak

Vir 28 jaar lank was Dr Raymond Lombard ’n konstante stem van hoop, waarheid en geloof op die luggolwe van Radio Tygerberg104fm. Die Real Brekfis span gesels met dr. Raymond oor sy nuwe seisoen in sy lewe. Dankie van Radio Tygerberg - jou lewe getuig van iemand wat skaamteloos God…
15 May 3AM 18 min

DIE REIS MET GEDULD l Melissa De Vries

DIE REIS MET GEDULD l Melissa De Vries kom kuier by die Die Real Brekfis en deel haar getuienis oor geduld. Sy is tans in die TV Reeks: Die Oord. #RadioTygerberg104FM #104FM #Geduld
13 May 3AM 2 min