Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,577 Episodes
2880 – 2900

Hoe goed is Chat GPT4o?

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Chat GPT4o.
20 May 2024 12PM 6 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 May 2024 12PM 18 min

Goud, gouer, goudste

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die rand, die goudprys, en Napers se nuwe baas.
17 May 2024 12PM 12 min

Markoorsig

Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte.
16 May 2024 12PM 7 min
2880 – 2900