Landbou slaan die ekonomiese groeikoers in sy wind

Loading player...
Statistieke SA het vandag die ekonomiese groei syfers bekend gemaak. Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual gesels hieroor.
3 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min