Gesondheidsake: Dr Pieter Henning - Radioloog - Mammogram

Loading player...
Borskanker is een van die mees algemene kankers onder vroue, ook in Suid-Afrika en veroorsaak 0.7% van sterftes. Dr Henning, jy wil vandag namens Keystone Medical borskanker en die voorkomig en behandeling daarvan onder die publiek se aandag bring. Besoek die mobiele kliniek van Keystone Medical by die Moeder Gemeente - George
Vroulike lede van 18 jaar en ouer moet 087 055 0587 bel en opsie 8 kies. Noem dat op SFM geluister het en vir die ondersoek in ag geneem wil word
7 Apr 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min