
#7 Briekaandraai 2 - Episode 7
Loading player...
Dottie skrik haar boeglam wanneer Wolfgang by Kolwyntjie inloop. Wanneer Wolfgang by Briekaandraai se radiostasie aankom maak hy ‘n aankondiging wat die dorp ruk.

