11 Augustus - Twee Kante van die saak met Johann Schlebusch

Loading player...
Johann Schlebusch se CV:
Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972.
Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans
Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001:
- Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983)
- Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998)
- Direkteur Medisynebeheer en Registrasie (1984 - 2001).
PUCHO (NWU)
Buitengewone professor in Farmasie Fakulteit 1994 - 2012
Eienaar van Outeniqua Pharma Consulting, George 2002 - 2020
11 Aug 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min