
#80 Briekaandraai 2 - Episode 80
Loading player...
Otto en Elfra loop deur die nuwe Briekaandraai FM ateljee wat herbedraad is en stem in tot ʼn wapenstilstand, toe Wolfgang onverwags opdaag. Hy spog met sy nuwe, baie geheimsinnige ateljees… dieselfde ateljees wat Wessel laat gaan het.

