#120  Briekaandraai 2 - Episode 120 (Slotepisode)

Loading player...
In die slotepisode nooi Wolfgang vir Lana en Wessel na sy strandhuis. Elfra daag onverwags daar op en sake bereik ʼn klimaks.
Season 1 / Episode 120 29 Oct 2021 Afrikaans South Africa Drama

Other recent episodes

Briekaandraai 2 - Episode 1

Corlia herwin haar bewussyn in die hospitaal en begin swakkies praat. Beide Wessel en Wolfgang daag daar op. Wolfgang se broer het Covid-19.
Season 1 / Episode 1 8 min

Briekaandraai 2 - Episode 3

’n Ramp tref Slaptjip reg voor Kolwyntjie en Otto snel hom te hulp. Dan merk albei ’n nuwe intrekker op.
Season 1 / Episode 3 8 min

Briekaandraai 2 - Episode 2

Dottie kla dat die tantes nie meer in die Covid-tyd vir Kolwyntjie Tuisnywerheid wil bak nie. Otto maak ‘n bekentenis teenoor Elfra.
Season 1 / Episode 2 8 min

Briekaandraai 2 - Episode 6

Pas nadat Elfra van Slaptjip se nuwe tjips geproe het, daag Corlia op. Maar dis beslis ’n ander Corlia as die een vir wie die dorpenaars lief geword het.
Season 1 / Episode 6 8 min

Briekaandraai 2 - Episode 4

Corlia word uit die hospitaal ontslaan en Wolfgang gaan wys haar die see. Maar hy vertel haar ook van sy grootste plan nog.
Season 1 / Episode 4 8 min