EPISODE 7 - 14 MEI - Hoe die Nuwe Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken.

Loading player...
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor hoe die Nuwe Testament ontstaan het en wat dit vandag vir ons beteken. Jy kan meer leer oor die taal waarin die Nuwe Testament geskryf is, asook hoe die kronologie van die boeke gewerk het. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die Bybel en navorsing. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Hulle gesels ook oor wat dit beteken dat die Bybel deur God geïnspireer is.
15 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min

Episode 39 – Die huwelik in die Bybel

Episode 39 – Die huwelik in die Bybel 15 Februarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In…
16 Feb 39 min

Episode 38 – Vroue in die Bybel

Episode 38 – Vroue in die Bybel 18 Januarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
19 Jan 36 min