Zander VD Westhuizen - Hy gee my krag

Loading player...
Psalms 23:3 (DB): “Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.”
31 Jan 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - KOLOSSENSE‬ ‭3‬:‭13

‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE‬ ‭3‬:‭13‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
6 Apr 1AM 1 min

Ernie de Meyer - ROMEINE‬ ‭6‬:‭22

Maar noudat julle vrygemaak is van die sonde en volledig in God se diens staan, is die resultaat daarvan ’n lewe van toewyding aan God en die eindresultaat – die ewige lewe! ROMEINE‬ ‭6‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
3 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JOHANNES‬ ‭17‬:‭3

En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het. JOHANNES‬ ‭17‬:‭3‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
2 Apr 1AM 3 min

Kenneth Woodward - EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2‬

‬‬‬‬‬Ja, leef ’n lewe van liefde soos ook Christus ons liefgehad het deur Homself vir ons oor te gee as ’n lieflike reukoffer aan God. EFESIËRS‬ ‭5‬:‭2‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
1 Apr 1AM 2 min