#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Tandarts

Loading player...
Dr Talitha het vandag by ons kom kuier. Sommige mense is bang vir haar en die ander is dankbaar vir die werk wat sy doen. Ons gesels met haar oor haar loopbaan, hoekom sy besluit het om 'n tandarts te word en wat hoogtepunte is van haar beroep.
4 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter Hotel

Droomsindroom en Bernice West het die nuwe groep "Winter Hotel" bymekaar gesit en ons is mal daaroor. Ons gesels musiek, die toekoms en hulle nuwe EP
10 Nov 21 min