In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings…
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus. >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid >Oor…
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter chroniese toestand ontstaan wanneer maagsuur gereeld in die slukderm opbeweeg? >Wêreld-immuniseringsweek – Is die jaarlikse griepinenting genoeg? >Malaria-gevalle styg in Gauteng >Wêreld se eerste Gestasionele surrogaat baba word 40! >Dr Jaco se wenk vir…
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter proteïen vorm die grootste deel van menslike hare? >Life Esidimeni: NVG bevestig vervolging in tragedie-saak >Gen Z Kies Gesondheid Bo Gewoontes: Die Nuwe Sober-Leefstyl >EFDA keur GLP-1-pil goed vir gewigsverlies >Dr Jaco se wenk…
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Wat is die mediese term vir “grootmens waterpokkies”? >Wêreldgesondheidsdag 2026 >Tattoos en Jou Gesondheid: Wat Gebeur Regtig Onder die Vel? >Endometriose >Dr Jaco se wenk vir die week
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.