Sowat 112 munisipaliteite moet verbruikers dalk terugbetaal

Loading player...
Morné Mostert, bestuurder vir plaaslikeregeringsake by Afriforum gesels oor die hoogeregshof in Pretoria wat Nersa se aansoek van die hand wys.
20 Aug 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min