Watter invloed het die verkiesing in die VSA op die markte?

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos sê mens moet nooit 'n beleggingsbesluit neem wat slegs op politiek gebaseer is nie.
5 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
14 Apr 11AM 6 min