Hoe reageer die markte op Trump se oorwinning?

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die markte se reaksie op Trump se oorwinning en Sappi se finansiële resultate.
7 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
14 Apr 11AM 6 min