Wisselkoersprobleme kos Vodacom miljarde

Loading player...
Vodacom het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September bekend gemaak, die uitvoerende hoof, Shameel Joosub gesels oor die groep se resultate.
11 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
14 Apr 11AM 6 min