Jou verkyker kan nou ook “sien” waarna jy kyk

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, gesels oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in verkykers.
11 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Wat beteken SA se nuwe KI-beleid?

Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, verduidelik wat die nuwe KI-beleid behels.
14 Apr 11AM 6 min