Swiggy blom in Indië

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die markte en die notering van Swiggy in Indië.
13 Nov 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min