Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop...

Loading player...
Carel de Jager, leier van blokketting navorsingsgroep by WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence gesels oor bitcoin.
4 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min