Aanslag op die informele sektor doen skade aan die verskaffers

Loading player...
Martin van Staden, hoof van beleid by die FMF gesels oor die aanslag op die informele sektor.
10 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min