Beleidsveranderinge raak skrootwerkers

Loading player...
Die skrootmetaalbedryf word al sedert 2013 gereguleer, toe die regering die prysvoorkeurskema ingestel het. Amanda Visser, vryskutjoernalis wat XA Trade Advisors se voorlegging oor die stand van die bedryf bygewoon het, gesels oor die beleidsveranderinge.
11 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min