Gebruik standaarde om werknemers te versterk

Loading player...
Die gebruik van standaarde word al meer 'n grondslag in die verbetering van doeltreffendheid en organisasie in die besigheidswêreld. Herman Stoop, nakomingsbeampte van WWISE verduidelik hoe ISO-standaarde werkplekke in Suid-Afrika kan verbeter.
12 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min