Die finansiële impak van indringerspesies is baie meer as wat jy dink

Loading player...
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die finansiële impak van indringerspesies.
23 Dec 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min